08 Jul 13 - 13 Jul 13
Pa Ben is op sy sterfbed omring deu…
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2013 festival
On Stage
|
Dram…
book
info
Pa Ben is op sy sterfbed omring deur sy gesin. Maar Ben het besluit waddehel, hy`t lank genoeg sy mond gehou vir sy vroutjie en kinders en so kry 40 jaar se frustrasie `n stem. Rita, sy vrou, sit en blaai deur stapels huisversieringstydsk. Dogter Lisa sukkel nog om haar eks-man uit haar kop te kry (…
|
11 Jul 13
Om 25 jaar lank koers te kan hou, i…
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2013 festival
Music
|
Afri…
book
info
Om 25 jaar lank koers te kan hou, is raar. Steve Hofmeyr is al vir `n kwarteeu hard aan die werk en bekoor Suid-Afrikaners nie alleen op die gebied van vermaak nie, maar ook op `n emosionele, kulturele en patriotiese vlak. Hofmeyr is meer as net `n musiek-instelling wat ver verby ons demokrasie stre…
|
10 Jul 13 - 12 Jul 13
Red Shoes
Taal: Frans, Engelse on…
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2013 festival
Lifestyle
|
Film
book
info
Red Shoes
Taal: Frans, Engelse onderskrifte
Tete a Tete
Taal: Frans, Engelse onderskrifte
Ahate Pasa / Duck Crossing
Taal: Spaans, Engelse ondersrkifte
Naia and the Moon
Taal: Guarani, Engelse onderskrifte
But We Slept
Taal: Engels
41 Days
Taal: Arabies, Engelse onder…
|
09 Jul 13 - 10 Jul 13
Steinway-kunstenaar Charl du Plessi…
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2013 festival
Music
|
Clas…
book
info
Steinway-kunstenaar Charl du Plessis se nuwe verwerkings vir sy gewilde jazz-trio laat musiek van Barokkomponiste Bach, Handel en Vivaldi swing en is eksklusief op die jazz- en kunsmusiek-connoisseur gemik.
|
12 Jul 13 - 13 Jul 13
Die stuk speel af teen die agtergro…
festival
Part of the Vryfees 2013 festival
On Stage
|
Dram…
book
info
Die stuk speel af teen die agtergrond van die xenofobiese aanvalle in die demokratiese Suid-Afrika van 2008. Dit raak aan `n baie belangrike sosiale aspek van rasse-onverdraagsaamheid en gooi die kollig op temas soos broederskap, haat, rassisme, diskriminasie en onverdraagsaamheid.
|
12 Jul 13 - 14 Jul 13
Orrelimprovisasies uit Zorada se nu…
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2013 festival
Music
|
Clas…
book
info
Orrelimprovisasies uit Zorada se nuwe CD oor aspekte van die Skepping: mens, natuur, wetenskap, kuns. Verskillende musiekstyle word gebruik ? Barok tot modern, selfs jazz-elemente. Uiteenlopende emosies word gedek: uitbundigheid, deemoed, erns, humor; bowenal verwondering. Lofsing die Here, Ps 8, Ps…
|
03 Jul 13
Students will get the opportunity t…
festival
Part of the Quilt Festival 2013 festival
Lifestyle
|
Exhi…
book
info
Students will get the opportunity to experiment with the multiple ways of creating and incorporating interesting surfaces and unlikely exciting textiles into their own original work. These textiles consist of nappy liners, Bondawels (applique paper) Tyvek, Serim (melkdoek) water soluble fabrics, pla…
|
05 Jul 13
By using water soluble fabric the s…
festival
Part of the Quilt Festival 2013 festival
Lifestyle
|
Exhi…
book
info
By using water soluble fabric the students will be guided in creating their own uniquely individual textural cloth. This will serve as a background for their windmill and Free State landscape. A number of technique secrets will be taught and shared such as the use of colour, freestyle machine embroi…
|
13 Jul 13 - 14 Jul 13
Twee vriende, `n sjef en `n "rapper…
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2013 festival
On Stage
|
Come…
book
info
Twee vriende, `n sjef en `n "rapper", is op pad Johannesburg toe waar die een vir `n "celeb" se troue spyseniering gaan doen. Hulle het die trein in Kaapstad verpas en terwyl hulle op die volgende trein wag, ontmoet hulle van die interessantste karakters. Dis `n storie oor vriendskap. `n Lag met `n …
|
09 Jul 13 - 11 Jul 13
Wat laat jou hart gloei? Jou laat v…
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2013 festival
Music
|
...m…
book
info
Wat laat jou hart gloei? Jou laat voel of jy letterlik spontaan kan "combust"? In Vlambaar vier Sarah haar passie vir vertelling en musiek. Sy "belt" haar "torch songs", kla met die "blues" en vertroos met volksliedjies soos net sy kan. Die Vurige Diva is in volle vaart!
|
01 Jul 13
A class for the traditional quilter…
festival
Part of the Quilt Festival 2013 festival
Lifestyle
|
Exhi…
book
info
A class for the traditional quilter who wants to work more innovatively but does not know where to start.
Level: Beginners to Advance
|
24 Jul 13
Interested in enhancing your style …
Delivery options available: Print at home
Lifestyle
|
Semi…
book
info
Interested in enhancing your style of creatively presenting and facilitating? In order to help people brainstorm, explore and clarify ideas, make connections, analyse detail and to make learning fun. We will strive to teach you how to effectively use simple visual images as a communication and think…
|
11 Jul 13 - 12 Jul 13
Die smeulende Zanne Stapelberg, die…
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2013 festival
Music
|
...m…
book
info
Die smeulende Zanne Stapelberg, die vlambare Sarah Theron, die prettige Jak de Priester en die sjarmante seremoniemeester Niel Rademan het die land aan die gons met die splinternuwe vertoning. Die groep sanger-akteurs dans letterlik op `n vulkaan - wagtend om u bekend te stel aan die muse met die me…
|
04 Jul 13
The focus of the workshop will be t…
festival
Part of the Quilt Festival 2013 festival
Lifestyle
|
Exhi…
book
info
The focus of the workshop will be the corn plaster embroidery techniques. The students will at the same time stitch mini blocks onto which they will embroider. These can later be joined to make a mini wall quilt.
Level: All
|
05 Jul 13
A simple folded fabric book will be…
festival
Part of the Quilt Festival 2013 festival
Lifestyle
|
Exhi…
book
info
A simple folded fabric book will be made in which to display the techniques students have tried which hopefully will serve as inspiration to explore further innovative embellishment ideas.
Level: All
|
11 Jul 13 - 12 Jul 13
`n Mens hoor die snaaksste, maar oo…
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2013 festival
Music
|
...m…
book
info
`n Mens hoor die snaaksste, maar ook vreemdste stories in RKO se liedjies. Jy beleef plekke, tye en karakters wat jy kan sien selfs al kan jy nie. RKO is vol skop, lewe, energie en dis terug na die wortels: kaal, reguit en eerlik - eg-Suid-Afrikaans, met invloede uit al die land se kulture. Die inst…
|
10 Jul 13 - 11 Jul 13
Andries Botha is terug met iets ong…
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2013 festival
Music
|
...m…
book
info
Andries Botha is terug met iets ongeloofliks en uniek. Voorheen bekend vir sy aandeel in Dis hoe dit is met Steve, voorsanger vir Mean Mr Mustard en die 80`s se gewilde groep Georgia, durf Andries nou die musiekwereld met albei hande en kitaar aan. Die kunstenaar gaan die musiekbedryf aan die praat …
|
01 Jul 13
Our theme in this class is the trad…
festival
Part of the Quilt Festival 2013 festival
Lifestyle
|
Exhi…
book
info
Our theme in this class is the traditional round, thatch-roof huts (rondavels) which are so familiar in many rural areas in South Africa. Work on a small to medium wall-quilt consisting of various-sized blocks using simple piecing, applique, reverse applique and raw-edge seams. These techniques will…
|